10
Aug 11

Indien u ʼn borg van Beyers Bytjies wil wees, kontak Betsie Dreyer, Sel: 0723471687

ʼn Dringende borg van R10 000-00 per maand word benodig.

Beyers Bytjies Pre-primêre skool het ʼn borg van R10 000-00 per maand, wat die onderwyseresse se salarisse gedek het, verloor, as gevolg die huidige ekonomiese toestande wat heers in die land.

ʼn Borg word benodig om ʼn salaris van ten minste R800-00 per maand te kan betaal, aan die Mammas van die gemeenskap wat op die huidige stadium vrywilliglik teen geen vergoeding by die skool werk. Daar is ʼn dringende behoefte om hierdie Mammas vir hul diens te vergoed om sodoende hul lewensstandaard te verbeter en ook hul selfbeeld ʼn hupstoot te gee.

image