19
Jul 12

MOBIELE MEDIESE KLINIEK

ʼn Mobiele mediese kliniek, beman deur ʼn gekwalifiseerde dokter en ʼn gekwalifiseerde apteker Hannes Snyman, besoek die Danville gemeenskap eenkeer per maand om na die mediese probleme van die gemeenskap om te sien.

image

Die mobiele mediese kliniek word geborg deur Castle Walk apteek, Castle Ridge apteek en Moreleta NG Kerk.

Kostes verbonde, indien dit bygebring kan word, is R10-00 vir konsultasie en medisyne. Veertig pasiënte kan gehelp word en die kliniek word ten volle benut deur die gemeenskap.

image