10
Aug 11

Breiprojek

Ons benodig dames wat ons kan help om een of meer van die volgende items te brei of hekel:

  • Pantoffels
  • Serpe
  • Handskoene
  • Truie
  • Komberse
  • Grootte: 5-6 jaar, (Vir die Beyers Bytjies kleuters) of
  • Enige ander grootte, vanaf pasgebore tot volwassene (Vir families)

    Dit is ʼn langtermynprojek wat aangepak word, waarin ons poog om teen die winter 2009, ʼn stewige voorraad gebreide items aan die gemeenskap van Danville te oorhandig.

    Asseblief dames, ons het almal se hulp nodig! Winter 2009 is ʼn lang koue winter vir hierdie mense.

    Vir enige navrae, kontak
  • Griselda Jooste, Sel: 0824636360,
  • Epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.